Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Ontvlugting"(Bladsy 16)

persoonlike spasie onder isolasie werk soos purgasie gedwonge isolasie voldonge eensaamheid sosiale insolasie verhoogde irritasie groei in isolasie soos fermentasie aan einde van tonnel is lig hierdie donker roede slaan blitse soos harde tug in tyd kom daar dalk nyd mense raak oorhoops weet nie om tyd te verslyt moderne koninkryke verdwyn binne weke se […]

Ek lê weer vlugalleen in die klein kamertjie, staar na die dak, voel vuisvoos twak. Dan kom hy geruisloos, asof uit die niet, lê helend soos ‘n rofie bo-oor die verdriet, sprei sy hitte dwarsdeur my, bly speur in my oë stip tot waar ek ly. Dankie, dink ek, en straal van siel tot siel: […]

sonstrale verlig my duin in strepe skadu’s wat verskuif swewende meeue verkondig die lig strandlopertjies skarrel heen en weer groter as die liefde is daar niks daarsonder is daar nie geloof vriendelike glimlagte verberg agter maskers van hedendaagse vrees haastige treë soontoe en terug angsbevange om net weer veilig tuis te kan wees byna paranoïese […]

Hier onder die knus ou wilgerboom wat lui-lui sy takke slepend wieg in die wind waar ons as kinders kon speel en gehieme deel mekaar se sorge en wonde (met omgeedrukkies) wegstreel wis ek lank reeds jy’t vergeet van vrolike sonskynsomers en koesterknus winters jou menswees reflekteer ‘n seerkrykant teen onthou se skaduwand maak oop […]

met draai van die wind het onweerswolke dreigend hul weg deur hierdie land gevind van alle kante donder en blits weerbarstige opstandigheid deur onreg en onmin aangehits talle voorsprake van doemprofete het rigtingloos verwarring gesaai hul dwase doel, laat heilig deur die middele midde in hierdie verwoestende storm wik en weeg ‘n kwesbare volk oor […]

Ysterwiele skree tot stilstand by Brackenfell se stasie. Die suidoos maak amok vanaand. ’n Vliegtuig vlieg verby. En ek verbeel my ek vlug saam na ’n ander plek en tyd waar ek verdwaal in die idee van ’n skynrealiteit – ’n plek waar ons twee saam kan wees sonder huiwer, sonder bang (’n subbewussyn) in […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed