Skarlakenkoors (Brons)
Party mense se probleme ontwikkel oor tyd. Ander mense word gebore met hul probleme. Lien is gebore met haar verdriet. Asof die vurige boskasie op haar kop nie erg genoeg was nie, kon Lien dit nie naby die son waag net. Jy kon letterlik vir haar staan en kyk hoe die sproete op haar uitslaan, […]
‘n Onpaar tekkies
Ek hardloop my lewenswedloop as onderwyseres. Dit is, soos met baie ander dinge in die lewe, eers wanneer die tekkie aan die ander voet is, dat jy meer begrip vir ‘n situasie het. Noudat ek self voor ‘n klas staan en nie meer as leerling in ‘n klas sit nie, maak sekere dinge vir my […]
JUFFROU LIZA (opgedra aan Liza)
JUFFROU LIZA (opgedra aan Liza) Juffrou Liza skilder van die Mona Lisa jy is ‘n pragtige meisiekind volg jou passie soos ‘n dwarrelwind klein kinders se gesiggies straal soos die kleinste liggies die graad R se kleinste kindertjies speel in die klassie lekker speletjies die skooltjie het juffrou nodig kinders het jou drukkies so nodig […]
ARJUNA en die HEILIGE KUNS
ARJUNA Drie koningskinders staan op ‘n ry langsmekaar. Hulle ontvang ‘n les in die heilige kuns van pyl-en-boog-skiet. Die grootmeester het hulle al gewys hoe om regtig te staan en hoe om die boog met uitgestrekte arm in die rigting van die teiken uit te strek. Oor weke en maande het hy hulle alles bygebring […]
Charleston Hill. Sekonder
My skool is fantasiesen rooiryk- ‘n skool met n gehalte, kwaliteit. Ja, hier is talent volop, jy het geen clue; dalk moet jou oe self kom proe. Ons het Einsteins, modelle, singers in jou vlag – hier by die skool kan jy bad en good verwag. Sekere skoliere lei aan die stilsit siek, pronk heeldag […]
Die waarde van ‘n goeie onderwyser
Gister het ’n boom in my lewe geval. ’n Groot Geelhout in die middel van ’n digte reënwoud. Die blaredak, waar sy eens die sonlig kul-kul van ons af weggehou het, is oopgeruk en hemel kyk onbeskaamd op ons neer. Harsteer wil ek gryp na bedekking wat my dalk nog kan beskerm teen die ongekende […]
Die Nooientjie
Die afgelope paar dae het ek Facebook-boodskappe en e-posse gelees en verskeie gesprekke aangehoor. Aanvanklik het ek my min daaraan gesteur. Ons lewe in ‘n tyd waar verandering die norm is. Om ‘n nuwe straatnaam en ‘n nuwe dorpsnaam te sien, is alledaags en ‘n tipe aanvaarding het onbewustelik pos gevat. En toe onthou ek […]