Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Skool"(Bladsy 4)

Stemtoetse In ons standard ses jaar op skool was dit soort van verpligtend om stemtoetse te doen. Elkeen moes ’n beurt kry om so ’n stukkie solo te sing sodat die sangjuffrou kon bepaal waar jou stem inval op die toonleer en seker ook om sommer dieselfde tyd te bepaal of jy enige sangtalente het. […]

… Wat rus te midde van ‘n storm-wind, wat pad ken huis-to, na veilige skuilplek Die spinnerak weerspiel die lig; in die oog van a warrelwind behou jy jou posiesie Daar’s donderweer oppad, dit klop deur die draad se rillings; jy sit rusting in die stewige arms van stilte

ALTERNATIEWE FEITE 2 [Deel 2 van ‘n pleidooi vir die opname van „die ander ou se mening” .] ☾✲🕆✲☽ Hierdie amptelike weergawes: Ons ken dit mos uit die geskiedenis­boeke. Wat die koning of vors, die eerste minister of een of ander ertsbiskop of wesier vir gunstig gehou het, is toe in sy opdrag neergeskryf – […]

Sy staan op die trappie, wag vir die lees van haar naam, terwyl flitse deur haar gedagtes gaan Wie hou van leer, jy moet jou kop laat lees. Wie hou van gedigte, Tannie, dit is so uncool! Daar is darem een wat sê sy het dit nou ontdek en, Tannie dis net awesome! Daar is […]

Oral bepaal almal iemand is dommer op ‘n skaal. Die geslag wat nog die 3 R’s ken, reken die onmondiges tree terug na ‘n grot, terwyl jonges tune oues is nie streetwise nie en hopelessly e-toe. Brunette sê die blondes het dit net nie en plattes sien rondborstiges as wulps en totaal vlak. Nerds dink […]

Ek werk ondergronds en kyk hul deur: Onnies is ook maar dikwels in die sop! Dis die hoof, die ouers en leerders ook, vraestelle, merkwerk en almal wat dop! ‘n Onnie het ‘n stoel in die personeelkamer, ‘n eie beker (behoede my!) en teelepels bly soek. Hul stry oor toesig, vryperiodes, die fotostaatmasjien en soek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed