Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Skool"(Bladsy 5)

Vrees – Vernielsugtige Redenasies En Erge Stres, deur Stephan Uys Ek is op voorafbetaalde krag en ek is bietjie bang die krag mag dalk netnou opraak, so ek wil net gou-gou ʼn ietsie sê oor vrees. Ag hemel, gepraat van opraak. Ek hoop ek het nog data oor sodat ek my skryfsel kan instuur en […]

Die Damduiker, deur Stephan Uys Hier aan die einde van graad sewe (toentertyd nog Standard vyf) nooi Oom Piet die leerlingraad om te gaan waterski by Bronkhorstbaai. ʼn Pa of twee word opgekommandeer om hand by te sit, en die moeders sit koppe bymekaar vir die eet- en drinkgoete. Een Saterdag, nog voor die son […]

Die Atleet, deur Stephan Uys Magnus Burger kyk oorbluf na die seun voor hom. In sy dertig jaar as onderwyser was hy nog nooit so onkant gevang nie. Hy ken die leerling nog net twee weke, maar hy sou nooit dit van hóm verwag het nie! ʼn Nuwe leerder trek nie sommer aandag in Langkloof […]

Waak en Bid, deur Stephan Uys Ons is ʼn groot familie, met baie niggies en omtrent net soveel honger nefies. Reeds op ʼn vroeë ouderdom het ek die waarde van “waak en bid” geleer. Jy moes oor jou kos gewaak het terwyl Oupa sy tafelgebed gedoen het. Menigmaal het ʼn niggie, en soms ʼn vergeetagtige […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed