RESENSIE; Mr. May en die Gefluister van die Ewigheid, die film
Mense sterf elke dag, en hulle moet begrawe word. Dit gebeur meestens met die hulp van ‘n begrafnisonderneming; die leraar van die geloofsgemeenskap van die gestorwene lei normalerwys die eredienst; familie, vriende en ander bekendes woon die eredienst by. By beroemde mense kan dit wees dat ‘n groot saal gehuur moet word as die kerk […]
RESENSIE: ‘n Volle halwe Jaar, die film
RESENSIE: ‘n Volle halwe jaar, die film Louisa wat so bietjie as malkop aangesien word, is die enigste een in die gesin wat werk het, geld verdien en almal aan die lewe hou. Sy dra snaakse klere, sy praat komies, maak ongelenke bewegings en trek modieuse klere aan soos ‘n vensterpop in ‘n winkel in […]
beloftes
blou wolke waai oor dorre duine swanger van vog uit see geskep winkende blou juwele beweeg in dorre binneland blêr skape graspolle waai heen en weer tolbosse pryk kurkdroog droë muur op heining Here bring reën bid elke boer Here bring vrede bid elke gebroke hart bid en vir jou sal gegee word moenie meer […]
As gister vandag was . . .
Voor jy jou pen in gal doop staan tog net ‘n oomblik stil, luister na die stilte gesuisel wat jou ‘n boodskap bring. As ‘n vuur stadig aansmeul kom dit tot volwassenheid, wanneer die besef aanklop om die gesuisel te versteur. Jy sal die boodskap verstaan wat jou drome aan jou bring, so dring ‘n […]
Die PIROTEGNIEK
Pirotegniek Nog lank vóór die monnik Berthold Schwarz die „swart poeier” uit Sjina na Europa gebring het, het die Sjinese vuurwerk geken en in hul religieuse rituaal ingebou. Dis toe vir groot feesdae en ander besonders hoë seremonië gebruik. Veral om die bose geeste te verban. ⎈ Vandag nog, na soveel duisend jare geskiedenis met […]
„Der Schwab” — (DIE SWAAB)
„Der Schwab” — (DIE SWAAB) Op ‘n dag, doer in die middeleeue, sit ‘n paar Duitse vorste (prinse, hertzoë en diesulkes) in die ronde en vertel oor hulle onderdane. Die ene vertel hoe skelm en agterbaks hulle is; die andere hoe hard hulle werk, hoe graag hulle vir hom werk; en nog ene hoe getrou […]
Woordmeester
Ek sien in my verbeelding hoe glad jou woorde oor ‘n skerm vloei, en wonder … Sou jy – van aangesig tot aangesig – ook so skroomloos en so vrylik bloei? Of sou jou woorde stadig kom – oorweegd en selfbewus, wetend dat jy (net soos ek) bróós en ook maar menslik is? © Carma […]
Meneer sonder eer
Te skaflik gesuite en getie, Meneer pronkhaan pierewaaier jou charisma nie te versmaai. Skoene blink gevryf – reg soos ‘n resiesperd met die wenstreep in sig beloer jy elke lyf Jou harem oorheers note styfgepak in die beurs – verbeel jou jys elke vrou se droom Skitterwit glimlag – vals aangeplak uitgevat in blou Armanie […]
Hoe gemaak?
Wilde winde bring die saadjies, wat hartseer moet kom vervang waar ek alleen sit op die krans, magteloos gevang in sy mag. Voorspoed kom bietjies-bietjies, en dit verdring alles van belang tot verlore en iewers verskans, waar daar donker stilte wag. Strelende woorde van liedjies, wat alle werklikheid vervang met beloftes van nog ‘n kans, […]
EERLIKHEID DUUR EWIG
EERLIKHEID DUUR EWIG Mammie bring haar dogtertjie saam wanneer sy haar man se graf besoek om bietjie skoon te maak en die plante te pleeg. Intussen stap die meisietjie tussen die rye van grafte heen en weer en kyk wat daar alles te sien is. As Ma klaar is, staan sy op en groet. Dan […]