Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Toerisme"(Bladsy 4)

SIMFONIE ORKES Simfonie orkes Vloot se bestes militêre kadetteskool speel trompet en viool klasieke klanke vloeiende musiekinstrumente weergalm die dormme se trillings gee hoendervleis en koue rillings wit en goud op die dek van die vloot op ‘n groot passasiersboot luister strelende siels genot simfoniekonsert loop vlot met states en grasie deel die uniform die […]

ich weiss nicht was soll es bedeuten dass ich so traurig bin maar ek kan van dors nou vrek tussen water sover die oog kan sien is jy met jou besoedelde deinings, Ryn, jy laat my sweet en sweet op ‘n boot se dek hier tussen Duitse Fräuleins met lang beenhare en koel bottels wyn, […]

oral teen die see op golwende wit strande staan vakansie kleure uit hier is daar min sambrele wat wind kan wegwaai oral op die strand swem kinders en speel met laagwater in gety poele hier is daar min brander-ry baai is te kalm daarvoor oral in winkels koop mense snuisterye om te gaan herinner aan […]

ek moet weer afstap see toe na die krioelende strand en die lug vol van wat sweef of in vlug ek wil na kragbote kyk wat esse swaai in maanhare wat die suidooster draai ek wil ‘n swempie, ‘n sonbraai, myself kry tussen malendes van ons tyd maar bly dink aan ‘n tall ship op […]

FILMS UIT SUID-AFRIKA Dekadeslang is Suid-Afrika en alles wat suid-afrukaans is in alle europese medien met ‘n mening boikotteer: Polities ja. Maar ook op sosiale gebied, of daarstellende, letterkundige kuns, of op ‘n ander kulturele, of sportterrein. Net doodgeswyg. Asof die gebied en die mense nie bestaan het nie. Buiten daar was iets om oor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed