Deel een van ‘n Waagstuk van liefde: ‘n Kortverkaal geskryf deur Lynelle Clark
‘n Waagstuk van die liefde deur Lynelle Clark: Deel 1 in die nuwe kortverhaal Wie nie waag nie sal nie weet of hulle ‘n goue geleentheid deur hul vingers laat glip het nie. Dit is ‘n reel in ‘n boek wat my nou weer byval soos ek starend na sy foto kyk. Net so is […]
Daar sal altyd duiwe wees
My oë duif oor die kranse – elke keer as ek jou soek – saam met swerms wat in sirkels gly tussen pêrelblink* en Jonkershoek. Ek vind jou in die berg se piek – jou beeld gebeitel in die klip. Jy kabbel in die stroompies wat salig na benede glip. Ek hoor jou in die […]
Prentjies in die wolke
Soms wanneer woorde stom fluister is dit van liefde wat dit vertel. Dit sing saggies die lied van n siel wat wink wat uit reik na n lewe volmaak saamwees sonder hoofletters en koppeltekens en punte eenvoudig, verstaan. Ek maak prentjies met die wolke wat my laat dink aan jou hoekom sal ek nie kan […]
ALLEEN IN MY BED
ALLEEN IN MY BED Vers1 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het jou warm lyf styf langsaan my van my eensaamheid kom bevry Vers2 Ek lê alleen hier in my bed hunker na jou liefde wat jy het ek wil jou hier naby my hê wanneer gaan ons […]
RYE SPORE
RYE SPORE Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop voetspore diep in my siel gebrand jy het sagkens in my hart beland Rye spore het ons op die strand geloop jy het rye spore deur my hart geloop kyk in my oë so skaam en verleë […]
MOOISTE BOERE MEISIE
MOOISTE BOERE MEISIE My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my enigste liefling duifie haar mollige sagte lyfie My mooiste boere meisie my hart sing ñ nuwe wysie my mollige liefling duifie my beertjie, en sagte lyfie Haar groot, lyfie mooi en fraai mal oor haar, lyfie wat so swaai mal oor […]
Woordmeester
Ek sien in my verbeelding hoe glad jou woorde oor ‘n skerm vloei, en wonder … Sou jy – van aangesig tot aangesig – ook so skroomloos en so vrylik bloei? Of sou jou woorde stadig kom – oorweegd en selfbewus, wetend dat jy (net soos ek) bróós en ook maar menslik is? © Carma […]
oor die gebrokenheid van mossels
… kan ek nie vir jou skryf nie, ook nie oor die liefde nie. Hoe verhaal ek die hunkering in elke sel van hierdie lyf, in watter taal word verlange vasgevang. (Die woorde, die frases, die sinne bly my faal.) Ek kan dit voel, dis iets waarvan ek weet, maar ek sal nooit daaraan kan […]
Die ongenooide gas
Ek kom sonder dat ek jou ken, of jy my genooi het om my ander wang ook te draai – ritmies op die klank van “ in my lewe” soos Mathys dit aflys, en ek dans met my hoepelbeen op jou voorstoep want jou voordeurklokkie het ‘n dowwe dong-dong deuntjie wat die mis voor my […]