Toe vind jy my
Op my paadjie
Stap ek nou
Met ‘n hart
Wat soek na Jou
Die lekkerste verrassing
Vir hom en my
Was toe jý
Ons eerste kry
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Op my paadjie
Stap ek nou
Met ‘n hart
Wat soek na Jou
Die lekkerste verrassing
Vir hom en my
Was toe jý
Ons eerste kry
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Kort en kragtig.. hou sommer baie van hierdie een!