Jongste aktiwiteit:

TRANE

TRANE

U hou my trane
in u kruik

u vrede
is die kruik

die trane die kan nie
na buite breek




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed