WIE PA?
Wie gaan ons nou teer kom nagsoen
noudat ons ma weg is pa
wie gaan soggens vir ons ‘n papbord reg hê
om ons magies vol te maak
wie gaan nou met ‘n grootmensfrons
by ons kamerdeur kom staan
en wie sal nou kom instaan pa
miskien ‘n tweede ma…?
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
sjoe dis eina...