Jongste aktiwiteit:

Tyd

Naelstring verstrengel, skreeuend en blou
waneer jy gillend die eerste lig aanskou
onseker begin jy jou lewensverhaal
opwindend is elke nuwe mylpaal
maar stadig en onwetend
verdwyn elke sekond
syfer dit sag weg
deur die uurglas
se mond.
Verlore
die
stryd
die harde
wedloop
teen tyd
die genade om
elke dag die beste
uit die kringloop te haal.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak