
Veld Speel
die veld is rustig
gras staan stil,
insekte bou huis
sonder vrees vir geitjie bure.
miere hardloop vrolik
na die sprinkaan restaurant
oop spinnekop gat verwag
ń afllewering deur tot deur.
sonder vrees vir
insek of onkruid doder
die veld is oop
sonder mense sondes.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.