Vir ‘n kameelperd
Hoe vry was jou gestalte
toe jy deur grense breek.
Teen elke oggend wat oranje,
bly jou beeld nog vas gesteek.
© Carma Shaw
24 Julie 2017
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Hoe vry was jou gestalte
toe jy deur grense breek.
Teen elke oggend wat oranje,
bly jou beeld nog vas gesteek.
© Carma Shaw
24 Julie 2017
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Julie Oop en nuwe projek