Jongste aktiwiteit:

Voor Drag

in pakkie blou
manlik vervat
ń vrou
met effe rooi serp

uit professioneel verslae
vooraf gepak
in gedrukte omslae
flits vals beelde

uit eenvoud se maag
stotter feite onwelvoeglik
sonder wag as
stink waarhede

as ore luister kaal
sonder getikte referate
skrik ons wakker
en hande klap




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak