Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Voor jou naglied taan

Deur Loretta Szikra
Datum gepubliseer: 5 November 2020 Aantal woorde: 47 324 Kere gelees 14

Bekoor my met die sekelmaan
wyl jy die ou ramkietjie speel;
voor jou naglied se deuntjie taan,
bekoor my met die sekelmaan.
Op Reënboogbaai vêr hiervandaan
as jy my hart op slag wil steel;
bekoor my met die sekelmaan
wyl jy die ou ramkietjie speel.




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 154
Kommentaar telling: 217

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

SOLIDARITEIT – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

 

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 153 gaste aanlyn

Bydraes – Argief