deur Tearlach vir Gedigte, Januarie 2024 - OOP projek Share: verwante: Sou jy raak kon raai Ritme van die reën 25 Januarie 2024 461 gesien 1 Kommentaar 0hou van vrede donker diepte van malmansgat onder in laagste duister kolke dit is waar jy soms verkeer daar bloei jy oor en oor uit dieselfde wonde stywe loodreg krans om daar uit te klim is erg dikwels val jy terug en ween oorwin jy, danksy Hom alleen ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Januarie 2024 - OOP projek