Vredenrus
Op die strand was dit laaggety.
Ek het gedroom en gewag…
Ek het gebid en gedroom en gewag…
Ek het baklei en gebid en gedroom en gewag…
Op ‘n dag was die winter verby!
Daar was robuuste hoop.
Ek het die hoop Vredenrus gedoop.
2 Kommentare
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Woordsmous
Pragtig!