Jongste aktiwiteit:

Waar kan ek haar kry? (OPDRAG 3)

Soos mis voor die son
verdwyn sy ver weg van my
waar slegs haar soet reuk bly
gly my gedagtes terug in tyd.

Kan sy my ego hoor
waar ek soos ‘n uil nog huil
haar asem fluisterend in my oor
terwyl hartseer my deurboor

Haar kantrok is nog altyd aan my kant
presies waar ek haar kon kry
soos sy slaap in my arms
en my onthou ‘n skets van haar kry

Hoor jy, dis jy wat my moet soek
dieselfde, is niks meer
waar skadu van ons boom oor my woorde val
en ek jou onder in die boom van my glas skel

Ek sal al my skatte ruil
om jou weer vastehou
terwyl mis voor berge dans
en ons soos arende bly op die hoogste krans.

© Charne Harding
Francine Rivers Eggo in die duisternis




6 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed