Wag
emosies soos branders
wat vasslaan teen my
weghol-gedagtes
wat altyd by my bly
bang om aan te gaan
in die donker in gegooi
wag in angs dat iemand
my in hul hart in sal nooi
3 Kommentare
-
-
Anze
die vreeslik mooi!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Kiekies
Kan mens dan anders as om die hart oop te maak vir jou, na die lees van hierdie roerende gedig?!