Jongste aktiwiteit:

wiesek

wildehaar bossiedokter tarentaalkind se veer
bont lewenspadlittekens dollossak vol seer
berook beskonke bygelowige binnepret
clairvoyance en custos van my bed
bewaker van die kruie kruik
praat ek blomtaal en blues gelyk
met charisma sing ek die bosnimf ballade
en balsem saggies my liefdesdade
©arin erasmus




8 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed