
Wind Valkies
bruin spikkelvlertjies sprei
en styg uit grasvlaktes
vir die lang vlug
na Afrika
laatmiddag gevladder
oor ń bloekombos
in ń spikkelwolk
voor slaap
die vlug na
ń bloekomgastehuis
die lekker slaap onder ń dons kombers
bly seisoenaal herhaal
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.