Jongste aktiwiteit:

Junie(Bladsy 12)

Roer die eerste oggend stoffies skaam in die wiegie van die oggendwind ontkoppel pioneer sontrale die nag se sluier ankertoue en nog ‘n nag word dag Roosbome sweet ronde doudruppels op die moeë aarde neer wat glinster en flikker soos verkeersligte in die onsigbare lewenskring terwyl vinke skepties neerwip langs ‘n waterpoel …’n Lig word […]

Toe ek daar kom, is sy weg. Die boom wat haar deur die winter veilig gehou het is gekraak en gebreek, maar tog bot heldergroen blare op die takke. Van die gekraakte boomstam lei lenteblomme wat in haar voetspore volg. Ek kry haar aan die einde van die blommepad waar sy lente in die woud […]

Jou naam was verwronge met slym seewier gevleg duisend stukkend skulpe daar tussenin geheg Seemeeue het sirkelend luidkeels apploudeer want die skewe letters was komieklik gegraveer ‘n Krappie het sywaarts nuuskierig kom loer wat die vreemde wese nou weer in mou voer Skeepswrak se dryfhout vanaf diep uit die water het korte mette gemaak met […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed