Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 29)

Kind Wees O, om weer ‘n kind te wees droom en realiteit was deurweef gewees— Veldspaat was vol diamante en groen mosbedekte klippe die ene koper— Peperbome dra koljander wyl die ou kokerboom in blomtyd ‘n droom van vragte goudgeel dadels was en van alles was ek hardekwas seker — Die lewe was sonder sorge […]

In ‘n satire-komedie program op TV het ‘n vrou opgetree. So ene met ‘n verbete gesig, skewe mondhoek, plooie tussen die wenkbroue, gebalde vuiste in die heupe gestem. Weet mos. En sy het raad gehad vir depressie-lyers; ek plaas dit onder „Naweek” en nie onder „Donderdag” nie ten spyte van haar kwaai gesigstrekke. „Dink daaraan,” […]

Meestens dink ons dat die mense uit vorige eeue slegs goeies en mooies gesê het, om ons modernes te help. Soms was daar sekerlik ook maar ‘n paar skerp gedagtes wat hulle uitgespreek het. . Hy wat Boses praat, het vermaak daaraan; hy wat Boses doen, het sukses daarvan. . [Meng Tse, konfusiaanse filosoof (ong. […]

Jare gelede het ivoorjagter Afrika ingetrek om te gaan olifante jag. Saam met hom was sy vrou, sy draers en werkers en sesjarige dogtertjie, Sarina. Sarina was n pragkind met die langste mooi blonde hare wat in golwe op haar skouers neergetuimel het en die diepste blou oë waarin enige mens kon verdwaal. Vir vyf […]

Ek is baie trots op hierdie kortverhaal album van my wat so pas gedruk is. Die keur van my kortverhale wat op die ou Woes verskyn het is in hierdie album opgeneem. Baie dankie aan Liezl Strydom wat die omslag ontwerp en bladuitleg gedoen het en groep 7 drukkers vir hulle hoë kwaliteit werk Ek […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed