Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 5)

Tyd Tyd domineer ons hele lewe lewe van begin tot die einde— Van konsepsie tot geboorte verloop ‘n vasgestelde tyd en dan begin die horlosie tik wat nooit weer ophou om jou lewe te dikteer nie totdat die veer afgeloop het tot by die laaste flou tik en stilstand— Niks kom tereg sonder tyd nie, […]

Noudat krulgras die baas is en veldmuise ‘n sprokies paradys besit nou staar leë vensterrame soos witgeverfde oë op my neer en lê stukke skoorsteen onterfde skakels op die rooi verbleikte voorstoep terwyl my hart verstop met hartstog na die dae op die plaas Die reën en wind het lank gelede die trots geverfde plaasnaam […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed