Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 9)

Daar het ʼn koue wind gewaai toe jy met ʼn grashalm tussen jou lippe – vingers agter jou kop gevleg – vir God wou voorskryf grasvelde en woude het pad gemaak, selfs berge het voor jou geswig: jy het ʼn wolkekrabber in die ruimte geplant – ʼn vesting van staal en glas en jy het […]

geskep uit vlees en bloed rein herskep in die Gees salig is die armes van gees hul behoort aan Koninkryk sonder gesofistikeerde denke sonder te veel boeke kennis sonder ongehoorsaamheid slegs strewe na verlossing kind in gees volwasse in vlees heerlike salige vreeslose lewe alle vrese in Sy hande geplaas alles anders is gejaag na […]

ek droom van duine waarop ek staan van digbegroeide bosse langs die see rankplante en droë kreupelhout steë waardeur ek golwe kan sien vergaan van kronkelende paadjies en bos waar kinders kan stap en verken voëls en kekkelende patrys-hen vanaand se geurige saam-eet kos my hart staan stil van eerste blik wanneer ek op ‘n […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed