DIE WIEL DRAAI HFSTK 19
HOOFSTUK 19 Die winter slaan vinnig toe op Bethlehem en is dit die oggend bitter koud toe Hans op sy fiets klim loko toe om die oorlaaitrein Modderpoort toe te gaan werk. Hy het maar dik aangetrek maar voel hy nog steeds die koue deur die handskoene sny soos hy deur die verlate strate ry. […]
teleurstelling
soos ‘n visserman wat elke dag probeer maar nooit enige vis uittrek wat hy kan eet soos ‘n jagter wat kilometers loop sonder om bok te skiet soos ‘n oupa en ouma wat maande wag sonder om besoek te word soos ‘n beloofde wat dae wag om van haar geliefde te hoor soos ‘n boer […]
Hoop na herstel
Hoop na herstel uitgeslinger en verbrysel het ek daar gelê geknak en verlam gekluister aan ‘n rolstoel maar toe genesende hande herstel en tot perfeksie pas elke bousteen vir ure weer tot volmaaktheid pak hoop en geloof vir maande as ek vandag die daeraad groet met tinteling waar doodsheid was speldeprikkels sagkens deur my onderlyf […]
Kaapstad
Kaapstad ek staan op die hawe van Kaapstad met die Waterfront wat verlange bring liefdeslied wat heimwee aan my hartsnare vat sing ja kom ons laat ons vir oulaas sing op die vlerke van ‘n albatros stuur ek jou my droomwens op die vlerke van ‘n albatros tot dit aan die punt van die hemel […]
Grondgebied genade
Grondgebied-genade die grond onder my voete het U gegee om te betree elke asemteug en dag aan my geleen my hartklop die ritme van U liefde vir my my aardse woning geskenk om U te eer elke paadjie wat ek neem is my keuse wat U gee U genade vir my van Bo ‘n seën […]
Nuwe hart
Plant my op ‘m heuwel naby ‘n dam ‘n dam met ‘n blinkpad na die maan Op die dam se rand op warm sand waar die water sondruppels spat Ek wil na die hemelruim staar wil sing en dans en my stukkend lag Oorvul die dam skitter jy in glans na my nuut!
as jy dromme hoor
laatnag se taksiegeluide soos dromme oor duineveld klink soos stemme van dooies wat optrek in stryd teen doderyk so klink stemme van oral op in land waar dromme slaan – vure brand opruiende toesprake regeer diep ondermaanse drang na vore tree in grynslag wat oor dae versprei maande se onteer respek is verloor vrees is […]
Brandende maan
Verblyk die hede se mooie verlange het lankal sy woorde verloor emosies wat vasbrand in my hart sodat ek dit eendag weer kan uithaal Die lewe is snaaks, mooi kosbaar, onverstaanbaar van die grootheid, die goedheid die genade en ook die goeie uit die hede ‘n Koue oseaan onder ‘n brandende maan wat so grootoog […]
my sonskynsterretjie
my kleine sonskynsterretjie sewe maande geroteer in my brose baarmoeder al jou organe was reeds volmaak jou klein handjies en voetjies was so pragtig soos die sterrehemel pappa en mamma was opgewonde gegiggel en geskitter het ons jou pienk kamer mooi geverf jy is ‘n supernova gestraal het jy helderder as die son in ons […]
Boer se vreugde
veersag fluister veewinde sing saggies soos sangerreën is ‘n belofte van Godsgenade waai wasige wolke warm na ‘n boer se droë hart sy vaal land smag na genadewater grommende grou storms gil donker donderstorms dril uit die swart hemelmond reën knetter knalklap op die boer se dak plofpof plas-spat die druppels op sy gronde die […]