Vyf klein klippies
Vyf klein klippies Vyf klein klippies het van die klipkrans afgebreek geval en gerol tot hulle in die droë lopie vassteek word deur wind en weer stelselmatig verweer terwyl reënwater hulle seisoenaal blink poleer. Vyf klein klippies was vir eeue in die rivierbed rondgespoel weggeslyt, verweer en gevorm vir een spesifieke doel eendag kom ʼn […]
LIEFDESDANS
As die son sak in die weste om my rivier in pienk te tooi dan vlieg my hart deur die tralies van my bors ver na die suiderland opsoek na jou… en dan sodra die maan se lig die nag se sluier wegtrek en ou Afrika se veld in nuwe kleure baai ontmoet hy jou […]
Besoedel
Daar is heelwat in die media gepraat oor besoedeling van die aarde, en die gevoge daarvan. Veral onlangs is ons op T.V gebombardeer met grafiese tonele van see besoedeling, plastiek eilande en die gevolge daarvan. Meer interesant is die reaksie wat dit wêreldwyd opgelewer het. Daar was vinnig ‘n hele klomp kitskos restaurante wat op […]
Die Bruinoognooi
die bruinoognooi het my hart gesteel die bruinoognooi wat my snare streel die bruinoognooi laat my voete dans die bruinoognooi bring my drome saans dis sy alleen wat die vuur kan blus dis sy die een wat my sawens sus dis sy die een wat my hart laat klop dis sy die een wat my […]
Die Ongeskrewe Boek
Wat sou ek sê in ‘n boek wat ek nooit sal skryf nie? Sou ek vertel van al jou lag, jou huil? Sou die trane oor my wange ink wees waarmee ek al die blaaie vul? Sou ek daarin vertel van droomverlore nagte, van liggame verstrengel met net die nagwind as ons kleed? Wat sou […]
Dagbreek
‘n versluierde tafereel van opaal ontvou uit mistieke newels van fetale blou die eindelose wonder van die suisend soekende see roerende, roepende branders sleur my mee uit die nag se swart kom die bruidegom sy lig oorwelf die duister horison seëvierende son gedra op gegote vlerke reis triomferend hoog bo aardse perke ver bo die […]
Jy is ‘n stille storm
terstond was ons afskeid – met net ‘n lugspieëling van jou wat nou my horison bevlek en onklaar beloftes wat vergeefs, dors wil les by ‘n waterlose plek maar wat weet ek van liefde: die ongeskrewe algoritmes van ‘n hunkerende hart, die onaanpasbaarheid van verlies of winter wat naelstring aan ‘n vars lentebries helaas soek […]
SODOM EN GOMORRA Opdrag 3
SODOM EN GOMORRA Opdrag 3 By Mamre by die terpentynbome het hy gewag die Here het aan hom verskyn in die hitte van die dag terwyl hy wag by die ingang by die tempel Verskyn daar ‘n man wat lyk soos ‘n engel Die Here het so gesê ek het vir Abraham verkies hom verberg in […]
Los my hart by die deur as jy gaan (Opdrag 3)
“los my hart by die deur as jy gaan” het ek vir jou gesê die sterre het toe nog gelag, toe jy nog hier was soos die soetste rooi wyn, so was jy vir my ondertone van muskus draai steeds in die gange rond en ek voel jou aanwesigheid steeds oral om my “los my […]