DIE MOORD OP REBECCA MORRISON HFSTK 12
HOOFSTUK 12 Kas se ergste bevrese word bewaarheid toe hy by die woonstel in Laurahof kom. Duidelik n luukse woonstel blok en kom hy voor dooimansdeur te staan toe hy op die tweede vloer aan die deur van nommer 35 klop. Na n paar keer se geklop en doodse stilte wat hom uit die woonstel […]
Anderkant is Niemandsland (Opdrag 3)
Nooit kon dink daardie aand was die laaste agter jou rug, waar ek ‘n wyle vertoef het in die binnekamer van jou liefde… jou lippe was soet, was sag en strelend – jou oë die vensters van toe, nou toe vensters van jou oë wind het jou enkelry voetspore saamgeneem na die anderkant van die […]
ewe-knie
die skottel is mooi vol bruinbroodmeel stukke plaasbotter en plantjie suurdeeg louwarm water en paar lepels bruinsuiker dan begin die harde werk om te knie voorskoot om lyf getooi om en vas deur en deur word deeg geknie nou en dan word hande droë meel gevryf deeg af te kry dan is dit reg witdoek […]
Tien is nie heilig nie (Opdrag 3)
in die Groot Woord maak drie ‘n Eenheid en groei met skeppingglorie tot sewe selfs perfek twaalf is voltallig soos dissipels en stammebloed wyl vyf in brood- en visse-wonders voed maar tiene kom in maagde en melaatses se siek takspersentasies en die Dekaloog nes bedryfstatistiek tien toor die lewe in geld en in jare mens […]
Eensaamheid (Opdrag 3)
ek mis die dae van mis voor die agterdeur wat die reinheid van reën oor die berge skryf in die huis sit ek nou en luister na ñ Godsverlate noot wat melankolies neurie deur die gange van gebrokenheid dis die kamers wat koudbloedig kreun agter die skadukant van die maan waar die rook my misleidend […]
verby spokerige familieportrette (Opdrag 3)
by die voorste hek net onder die sinkafdak ‘n frisco-blik met duiwelsdrek spokerige gedaantes en skadu-vangers twostep in die klank van die grafsteensangers af in die linoleumgang waar stomme familieportrette hang verby oom brolloks en antie bittergal nie alle here is here tog aanbid sy vrou en kinders hom al het hy in sophie se […]
KABOUSIE GAAN WILDTUIN TOE
Kabousie is ‘n meerkat wat in die stad woon. Elke aand vertel sy mamma vir hom stories totdat sy ogies toeval en hy die hele nag deur slaap. Dan droom hy van die diere waarvan sy ma vir hom gelees het. Nadat hy die hele dag gespeel het, is hy die aand baie moeg maar […]
Vriendskap onbeperk (opdrag 3)
Al sou klanke oor ons lippe sterf sal naguiltjies nog aanhou roep – hulle biddend lied sal grensloos swerf oor die laagland van jou vlaktes tot by die hoogland van my stoep. * Ek sien jou staan in skemer lig midde gras waarvan die pluime blink. Met jou arm hoog na bo gehou (jou hand […]
besem
wierst-warts vee hy skoon nuwe besems maak mos so snyende suid-ooster-windjie skreeu om die hoekies en vries stof is afwesig in klam sand-duin oral staan pioenierplante en pryk vat-bietjie-hier, vat bietjie-daar gly sy hare oor gladde duin-gange ver bo waai daar ‘n spierwit vliesie agterlosige straler wat strepe trek sag gaan hy heen met gebreekte […]
Blomme en bloed – Opdrag 3
Opdrag 3 – Inspirasie uit ‘n boek Blomme en bloed blomme in die voortuin platgetrap uitgeskop met stewels alle respek die hond het geblaf, getjank nou stil met ‘n panga in sy kop plaasmense in ‘n bondel van vlegsels, vloeke en trane gebind met koue koperdrade verbrand met kokende water geslaan, geskop, gesteek en stukkend […]