Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 14)

bekkie skeef getrek ogies vaal en slaperig huilerige gesiggie winter natneuse wie ken dit nie gevoel van lusteloosheid vinnig ge-irriteer te word geen eetlus en a-sosiaal verlies aan rus sindroom winter eis sy tol olik sit meeue op rotse koue wind sny deur hul vere braafstes duik en vang iets sit vinnig weer in skrale […]

ORKAAN OPDRAG 5 Daar woed ‘n woeste orkaan die hemelruim ruk, pluk en verstuk bome word ontwortel deur die wind aangejaag donker grys growwe wolke die aarde in skemer omvou in die verte tref blitse met flitse teen liglose hemel blou                                slaan reëndruppels teen die venster raam biggelende trane teen die ruit afgaan © Eleen van […]

in sy naam sing engele saam die klipkapper van carrara verwer van plafon en fresko ill divino die hemelse een in 1508 deur pous julius geseën visuele oerteks van die begin twee dominante uitgestrekte hande eggo eeue aanrakingloos majestueus en liefdevol verhouding tussen God en mens my voorsiener bewaker wonderwerker toeganklik onwrikbaar teer my verlosser […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed