Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 13)

ons volk mense staan vir hul volk soms meer as vir hul God boere geskiedenis leer baie twee vryheidsoorloë met volk ingeslote joiners verraaiers vaste eenheid van boervolk verraai vanuit hul eie laer geskiedenis herhaal self sodra eenheid kom is daar trojaanse perde vooropgestelde definisies waarvolgens geheime volkslede deel word aan ‘n nuwe bestel een […]

Roem verwerf uit ‘n meesterhand deur kunstige skilderwerk beeldend teen koepelrondings van mites oor die ontstaan van die eersgenoemde man vir dekades staar geslagte stom bewonderenswaardig na verspieëlde beeld waar ‘n wyse Skepper sy maaksel deur slegs enkel aanraking bevonk tot aardse lewe maar hier diep in my wese kriewel dié wete en waarheid dat […]

dit het gesmeul in die harte van mense te teësinnig om mekaar te verstaan dit het gevonk oor verdraagsaam se grense en toe ’n pad van verskrikking gebaan dit het begin met ’n vlam in die Vrystaat eers het net gras en die bossies gebrand maar die vuur het gewoed op die windmaat en toe […]

Irritasie word as volg gedefinieer as iets wat jou effe kwaad maak of warm onder die kraag; om op gewerk te word of jou humeur so half pad te verloor. Dit is nie die woord wat my emosie beskryf wat ek ervaar met mense wat dink dit is oulik om die naam van die Drie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed