Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 4)

saans as dit donker word verdwyn seegeluide soms afhangende van heersende wind wat geluide aanbring later verander temperatuur en bring dit warmer winde van duine-kant wat verhit verander vog gehalte ook elke wending van die maan het invloed op mens en dier spring getye kom en verwoes laag getye vreet sandbanke op my duin voel […]

Biosfeertafereel (opdrag 8) 1. Die Biosfeertafereel is ’n ritmiese gedig waarvan die strofes 6 lyne lank is. Enige aantal strofes kan gebruik word. 2. Dit beskryf landskappe en/of gebeure wat met natuurlewe te doen het. 3. Die rymskema is baie spesifiek nl. abcddb 4. Die derde skryflyn van elke strofe moet ’n baie sterk ooreenkoms […]

http://woordfees.co.za/inhoud/feesnuus/2019-kortverhaal Kliek op die skakel hierbo vir meer inligting en besonderhede asb. Skrywers kan nou inskryf vir die vierde US Woordfees-kortverhaalbundel, wat by die 2019 Woordfees bekend gestel sal word. Du Toitskloof Wyne borg weer die prysgeld van R30 000 vir die wenverhaal. Een van die gepubliseerde verhale sal ook weer met die ondersteuning van kykNET vir […]

twee tannies ontvoer afgryslike mishandeling een terroris dood geskiet een gevang – vir hoe lank rome brand in digte rook mense is swaarmoedig hoekom klae julle so kyk om julle man jy het ‘n tv man in afrika is dit raar trek diep asem in man kry lewe – dit is verniet een man vermoor […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed