DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 2
Oppad na haar kantoor groet Irene die mense wat sy in die gang sien vinnig, haar gedagtes is klaar by die naweek wat voorlê. In haar kantoor handel sy n paar sakies af voordat sy die dossier oor die saak, waarin sy netnou moet uitspraak lewer, voor haar trek en gaan sy dit weer vinnig […]
Vuurwarm hekke (Opdrag 8)
Ikonografiese song-satire Die lirieke van ‘n bestaande song (of lied, liedjie) vorm die basis van die ikonografiese song-satire. Die satiriese weergawe moet dieselfde tema weerspieël, maar mag nie die oorspronklike lirieke direk gebruik of aanhaal nie. Dit kan kommentaar lewer op die tema of die tema bevestig of selfs weerspreek. Dit is nie ‘n parodie […]
In my hart sal pa altyd wees
Ek dink nie die realiteit daardie laat aand met vraagteken op die hartmonitor het al ingesink nie so asof ñ toneel uit ñ film hier voor jou afspeel jy as buitestaander wat toekyk hoe jou pappa sy aardse stryd voer in sy laaste oomblikke en jy versteen net daar staan hoe hy baklei vir asem […]
hakel en stekel
my duin blink van oggend-son elke fynbostakkie silwerskoon geurige blommetjies vertoon seevarke duik weg in peloton deining sweef rustig op en af golwe rol ruisend uit op strand oor suide-duin lê wolke-rand op nat soom speel meeue laf raaf roep skor sy ruwe groet laat weet almal hy is ook hier ©Teárlach
Aggregaat (Opdrag 8)
Doel Aggregaat beteken geheel. Die Aggregaat is ‘n digstyl in vryevers digvorm wat ten doel het om intense emosie (pyn, liefde, haat, dankbaarheid) weer te gee. Die intensiteit van die emosie word versterk deur die eenheidsvorm van die gedig. Struktuur en vereistes. 1. Die Aggregaat-digvorm is nie langer as 20 reëls nie. 2. Die digvorm […]
miere
miere skarrel rond hulle ondergrondse spens boepensrond te vul ©adéle
21 junie
een-en-twintigste junie juig my hart se klop draai die son terug! ©adéle
vivaldi-seisoene
herfsklanke talm Vivaldi-melodieë viole stryksweef ©adéle
Groot is U genade Here.
Wanneer ons deur die lewe stap, en altyd, menslik draai op die verkeerde pad Wanneer ons dan ons paniek, ons nood, voor U, ons Redder probeer verwoord Dan kan ons mos nou nie verstaan, U het reeds die weg gebaan, U wat ons verstaan. Wanneer ons vir ons ‘n nuwe motor koop, die beste […]
Water wat lewe
Water is lewe. Ons het al almal die uitdrukking gehoor, en niemand verstaan dit beter as die Kapenaars nie. Hulle het nie te lank gelede nie met die harde werklikheid, besef wat gebeur as die dam een oggend leeg is. Almal besef dat water al hoe skaarser word, dat daar al hoe minder beskikbaar is. […]