Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 12)

Ĕrens onder die bosveldmaan eggo onhoorbaar die stilte my oë dwaal op na die maan en ek stuur klankloos ‘n boodskap na hom Ek lê my siel oop voor jou sonder verweer in hierdie doodse stilte tussen hier en daar se swerf Verstaan jy die woorde die nuanse van my hart? verstaan jy die kra’kies […]

tussen wasbedekte blare van kreosootbos en bruin, barre woestynsand het dit gevoel God het my gelos in hitte van swaarkry wou ek wegvlug in my alleenwees dor soos die woestyn my hart gekneus toe ek in God twyfel gestroop van myself op rand van verlies geweifel word vrees en verlange my oase maar midde lewe […]

Die man wat in die straat loop kyk nooit terug nie sy voetsole bars van die sere maar elke dag sê hy dankie vir die Here Alleen, eensaam weeskind bloed lewe, druppels vol smart knielend in die grondpad op God se Genade spoor “Stil my honger, les my dors …hang soet oor dor, vermufte bas […]

om te sien is om te glo maar dié wat blind is glo ook vanoggend sit ek op my duin in stilte vasgevang in helder sonligstrale wat verblind my oë toe, verskans teen weerkaatsing op golwe wat skitterend beweeg soos miljoene sterre se lig elke beweging blits skerp terug land toe in my oë die […]

To be, or not to be: that is the question: Whether ‘tis nobler in the mind to suffer The slings and arrows of outrageous fortune, Or to take arms against a sea of troubles, And by opposing end them? Shakespeare’s play Hamlet, 1602 Hamlet wroeg oor die lewe en oorweeg selfmoord – sal dit beter […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed