Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 13)

soos golwe wat kom en gaan oor rotse en sand oor ‘n maan so is woorde en sinne wat lees geen indruk maak op jou gees verliefdheid bring geen geluk aangetrokkenheid kan jou ruk ware liefde groei met die tyd toegeneëndheid kom in stryd wie lees – laat hom weer lees verby gaan – laat […]

my duin word gery deur spoke van ou-plaas rondom jou opstal gaan nuwe paaie morsige ruwe grondpaaie wat stof opgooi reg agter die sinkstoor loop daar een verby waar beeste eens gestaan en voer eet het waterpype lek en vertak oral heen na nuwe plakkershuise wat soos onkruid tussen koring staan teen jou kontoere word […]

somers oggende is so mooi diepblou strek die seewater vroeg warm turkoois gekleur tot oorkant die baai se rand golwe dein saggies kuslangs streep wit op skoon strande deinserige lug kobalt ge-ets met streperige vaalwit wolke my duine-taal is net afrikaans geen ander taal kan dit tog sê gaan haal my swewende siel spierwitte meeu […]

HOOFSTUK 7 Die middag net na twee bring forensies hulle verslag. Volgens hulle verslag is daar geen vreemde vinger afdrukke gevind nie maar het hulle wel klein grond stukkies op die vloer gevind wat deur die moordenaar daar gelaat is. Buite het hulle n spoor gevind waar die moordenaar n oomblik van die oprit afgetrap […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed