Jongste aktiwiteit:

Oktober(Bladsy 11)

op ‘n plaas Die Eike buite Ceres in die koue bokkeveld bly Klara saam met haar ouers waar sy elke dag haar blinde pa help om vuurmaakhout bymekaar te maak vir kos en om hul huisie warm te hou een koue wintersdag was dit te koud, is hy alleen uit toe hy te lank wegbly […]

in ‘n stadige statige somerswals om my enkels sjiesh sjoesh sjiesh my rok met ‘n een twee drie heen en weer sweef is ons verlore in die oomblik met ‘n tiekiedraai waai swaai seil ons sierlik sigsag oor die vloer in die arms van my signore heup ons ‘n super sexy salsa my voete klippetie-klop […]

skeerbekwindjie sny luid skerm om hoekies en warrel fisante grou gaatjies agter uintjies meeue sweef triesterig mismoedig wit flos waai van golwe af in mis my hart roep luid na genade genade oor ons land se gewetenlose barbarisme dan verstil hy oor die stink wind wat oor die duine lê van karakterskending van ons eie […]

oor die grysblou van die see staan daar hoë misbanke op met allerhande windpatrone selfs die golwe lê rustig stil asof dit na wolk-beelde kyk op my duin is geen beelde sweef my siel oor eeue heen sien hy oom paul se ou beeld waar dit voor die stasie staan drie eeue het dit hom […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed