Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 35)

Die nederige lamppaal vir volksblad en vaderland “Ons kind se dood.’ die hoofopskrif in die koerant Gaan maak jou kruisie smeek posters oral op die pale en die modder gooiery tussen partye die tafel word gedek vir ‘n groot geveg Hoeveel keer moet ons nog daai een hoor? mense kan maar march soos hulle wil […]

Darem is nie arm maar darem is ook nie ryk dis darem nog nie niks het jy darem so effens hoop? Is die lewe darem maar vol tussen darem- en rivierhengel hieraan troos ek my darem darem is jy lief vir my Tussen darem is ek en jy tussen gister se herinneringe en môre tussen […]

“Gebakte kalkoen, en die Here staan sentraal?” Terwille van politieke korrektheid word gebeurtenisse vervang met ander name, en is van sy oorspronklike betekenis vervreem. Liefde is losgemaak van danksegging, dit voel kunsmatig en word bymekaar getel deur dinge wat leeg is. ‘n Dankbaarsheids- Sondag het ‘n danbaarheid- oes geword, die hoeveelheid geld wat ingesamel is […]

kraletjiedruppels syfer deur die struike kraletjiedruppels klop skugter aan die ruite jou oë hang krale om my kuiltjie in ons kraal in ons skuilte lê bekoring in bekendheid ek borrelgly soos krale deur behendige vingers syfer salig deur my sinne lankal nie meer skugter vir die stoomdruppels teen die ruite

wanneer tyd jou inhaal weet jy jou beplanning skiet te kort en jy faal wanneer jy die tekens teen die mure raaksien is dit al amper te laat wanneer wil jy ontwaak sal jy wakker skrik mens as golwe jou al oorspoel wanneer die gloed staan weet jy daar is ‘n vuur mure brand lankal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed