Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 37)

Onbeplande Kind Onbeplande Kind jou bekkie lag, maar jou hart bly leeg, onbewustelik reeds sielsdood. Jou bekkie lag terwyl jy vergeefs om liefde pleit, onbewustelik reeds sielsdood, stu jy voort, ritmies soos jou hartklop. Terwyl jy vergeefs om liefde pleit, maar jou hart bly leeg, stu jy voort, ritmies soos jou hartklop, Onbeplande Kind. Lynne […]

om woorde te gebruik sodat dit iets vertel sodat dit aandag trek woorde kan lieg ook woorde kan seermaak woorde kan alleen staan beskrywende woorde is soos realisme in die skeppende kuns saamgeflansde sinne is soos abstrakte doek met strepe op kuns om gedigte te pleeg is nie vir elkeen ©Teárlach

HOOFSTUK 8 By die sekuriteitsfirma word Kas en Alwyn dadelik na die hoof deurgeneem nadat Kas die doel van hulle besoek verduidelik het. Nadat Kas hulle voorgestel is aan die hoof, Gert Rossouw, verduidelik Kas die doel van hulle besoek: “Meneer Rossouw ons is die ondersoek beamptes na die moord op Irene Swart en ek […]

hoë polfytjie trippel oor gruis handjies op breërand hoedjies wye rokkies flinder in die wind familiedag op pad kerk toe nê middelste banke altyd so vol heel agter vir die laatkommers heel voor sit nooit niemand nie dominee se manel hang ook slap pa’s en ma’s hou nog duim vas kleinboet nie sy streke uithaal […]

boeretroos soggens dou voordag met groot stuk boer beskuit om te doop so doop ‘n boer mos elke oggend met eerste lig staan hy gereed gereed vir elke beproewing wat kom nuwe uitdagings in oog te kyk sonder beskuit en beker koffie sou ek my oupa dalk nie weer herken boer-beskuit wat sag kan week […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed