Here
Here, hoor my roep asseblief! Here, staan langs my asseblief! Here, wees my naby asseblief! Here, ek weet U het my lief! Here, vat my pyn weg asseblief! Here, veg namens my asseblief! Here, beheer my lewe asseblief! Here, beskerm my teen kwaad asseblief! Here, lei my op die regte pad asseblief! Here, wees my […]
Laatnag se wens
Laatnag vind my hart ‘n wens ek lê en wonder oor dinge wat my oor jou laat wonder toegevou in die nag se lens Waar jy sag-weg tussen die flenter some deur my hart se drome en wense vleg My kalm- wees jou vashou al my hartseer wat jy opvou wat my hart se seer […]
EERSTE FORD
Hendry Ford staan met sy hande agter sy rug. Sy oë blink van opgewondenheid. Agter hom staan die eerste Ford motor. Sy handewerk. Stadig begin hy op en af stap. Hy moet sy maaksel met iemand deel voordat hy die koerante kontak. Die span wat hom help bou het aan die motor kyk afwagtend na […]
duine
duine opgebou met sand langs die see bring dit uitsig in woestyne vorm dit eindeloos my duin bring ook insig na vore insig in die wêreld daaromheen natuur se prag en heerlikheid mense-gedrag en eerlikheid nostalgiese ego-reise met harde introspeksie waarin my siel sy rusplek soek wat sou ek doen sonder my duin sou ek […]
duine
duine opgebou met sand langs die see bring dit uitsig in woestyne vorm dit eindeloos my duin bring ook insig na vore insig in die wêreld daaromheen natuur se prag en heerlikheid mense-gedrag en eerlikheid nostalgiese ego-reise met harde introspeksie waarin my siel sy rusplek soek wat sou ek doen sonder my duin sou ek […]
Verhale van die Oniks Labirint 10 Vlug van Grys
Daphne word met ‘n skok wakker in grys donkerte. Haar hart dawer teen haar bors, reg om die hut in die woud te verlaat of Daphne al reg is of nie. Versigtig trek sy haar leer uitrusting, mantel, masker en stewels aan. Sy versteek die wapens wat die Groen Beskermer vir haar gegee het in […]
akoesties
my duin vervaag onder laag stof suid-wester waai byna stormsterk my see geluide verdwaal in die wind loeiende, treurige, swiepende wind oor my duin sweef geen meeu die wat probeer sal gou gaan sit sodra hul bo duin uitkom gooi wind hul ver terug oor rasende golwe my siel sweef teen winde op vandag wat […]
Wie is jy?
Wie is jy? Wanneer die ongeloof binne jou voorkeur kry Wie is jy? Wanneer die kommer van niks jou lewe oorheers Wie is jy? Wanneer trane en smart meer as dit jou lewe oorvat Wie is jy? Wanneer die betekenis van more nie in jou hande rus Wie is jy? Wanneer die leemtes krap en […]
MIERSHOOP
MIERSHOOP Diep onder die aardkors tonnels so lank soos ‘n stuk wors hardloop hierdie mal diertjies wonderlike klein miertjies grawe en grou besige miere soos hardwerkende klein diere gaar hulle stapelvoedsel op sonder om ‘n sekonde te stop bou hulle ‘n modder miershoop konkreet soos ingeneers met hoop soos ‘n hoë verdiepings toring vir die […]