U IS ALTYD
U IS ALTYD Deur U genade is ons gered dit is al wat ons oorhet dit is my enigste gebed Ons harte is beset U beskerm my U is altyd naby my U maak my lewe vry U is altyd langs my sy O liewe Heer dit is wat my hele wese begeer want U […]
OPGEDRA AAN VROUENS SODRA JY DINK
OPGEDRA AAN VROUENS SODRA JY DINK Net sodra jy dink het jy dalk iets goed gevind kry jy die grootste skok jy is alreeds gefop sak jou enigste bietjie moed jy voel nie meer so baie goed dit maak ‘n mens onsteld dit het ook niks gehelp dit was nie die moeite werd doodmoeg vir […]
‘n oomblik helder
Dit is ‘n nuwe maand Oktober die mooiste-mooiste maand gly my gedagtes oor die branders se kruin dit tuimel-rol tot waar die see die strand ontmoet Oktober die mooiste-mooiste maand Alles is so helder, so groen,, so blou dit tuimel-rol tot waar die see die strand ontmoet Soggens en saans al langs die kus Alles […]
Wanneer woorde (en stiltes) seermaak
Die verskil tussen simpatie en empatie is dat simpatie probeer om die lewe se hartseer ‘reg te praat’. Dit bied mooi oplossings aan wat vir die logiese denker goed klink, maar wat vir die bedroefde persoon in ‘n plek van groot verwarring kan laat. Dit bied pienk unicorns wat reënbogies burp met ‘n “jy moet […]
Oktober 2018 projek
Beste INKers Hierdie maand wil ek julle initiatief toets. Opdrag soos volg: DIGTERS: Skryf ‘n gedig oor enige onderwerp maar in ‘n digvorm waarvan jy nog nooit voorheen as publikasie op INK gebruik gemaak het nie. Vryeverse, by definisie word dus uitgesluit tensy jy nog NOOIT een op INK geskryf het nie. Die basiese digreëls […]
jammer wind
haar rooi wangetjies blink bruin ogies glinster saggies geniet hul die ligte laggies dans ons jeugdige rinkink môre sluit die skole weer vakansie lê heerlik voor kan ons inhibisies verloor sal ons eendag ophou leer het ons maar onthou matigheid voor oë nê jammer-wind se kou ©Teárlach
self dialoog
jy sê – ek sê wat wil ons sê op my duin is daar diep gesprekke diep introversiewe neigings wat klop deur van verlede word oopgesluit toegeklap en weer oor vernis in tyd elke aksie en reaksie ondersoek elke uitvloeisel bepeins en vertolk terwyl my gees so sweef oor waters swiep deining voort asof niks […]
Showville
(goud) Showville Bethulie kry vanaand sommer lewe – dis Showville in die middel van die jaar; die dorpsaal se dak en mure bewe met heel die distrik se mense bymekaar. Die poets en sangers, almal staan ’n kans, maar rappers rap verbete – hulle spook, want vyf man kap dit uit met ’n pantsula dans […]
nederige trots
skuins voor my duin staan fisant haantjie hy stoot sy bors uit kraai van pure trots ver agter my duin skreeu bande skerp waar jongetjies gly guitige trots vertoon op my duin luister ek na golwe wat nederig maar definitief breek soms stormtrots hoog my gees sweef oor die duine en see my hart verlang […]