Alles het Hy gelos
Alles het Hy gelos Geen weermag het Hy saamgebring om vir Hom die pad te wys geen engele het Sy lof besing of saamgekom om Hom te prys geen goud of geld was op Hom Hy was oor niks besorg Hy het met leë hande gekom wetend dat Sy Vader vir Hom sal staan as […]
DIE WEERWRAAK MOORD HFSTK 6
HOOFSTUK 6 Kas is die oggend net op kantoor toe hy Alwyn ontbied en hulle afsit na kolonel le Grange se kantoor toe. Nadat hulle die hele storie vertel het neem le Grange die dossier op en kyk vinnig daardeur voordat hy antwoord: “Kaptein hierdie is n hoë profiel moord. Ons kan verwag dat die […]
Plakkerskamp
Roetrook hang n gordyn van ellende oor eens beloofde land, terwyl rotte rondskarrel in afval, deur mense onverhindered rondgestrooi. Troebel riviere van riool verswelg reuksintuie tot n stank wat brand in longe, versper voete wat op verskroeide aarde loop. Warm sinkblaaie, vasgespyker teenmekaar, bak in Afrika son tot n gapende oond wat woning moet bied […]
Troos en soet
Geluk is nie net geskenkpakkies dit is die geskenk wat jy vir ander is! soms het die lewe gebreekte takkies maar dit verander nie ‘n boom in ‘n jelly vis Daar is niks wat die rustigheid en vrede, van ‘n rivier steur dit is ‘n sielerus wat oor jou spoel om ‘n sonsondergang te waardeer […]
Doel van seer
Woorde, wat drup van skaad het in my menswees vasgewortel en sy acacia hakkies sieldiep in laat groei. Bloeiend het my binnekant sy weëmoed en nikswerd wete saamgesleep, tot in my modderpoel waar ek wou spartel. Oor en oor met selfmartelende bejammering om die berg wat in die pad bly staan na my beloofde land. […]
Ek bid vir jou
Ek bid dat as jy slaap, sal jy droom van watervalle. Ek bid dat jy niks sal vrees nie, dit mors net kosbare tyd. Ek bid vir reenboë om jou storms te volg. Ek bid dat sonstrale jou donker wolke sal omring. Ek bid dat jy net sal lag, ek weet dis moeilik, maar probeer. […]
Bloed vs Water
Hoeveel jare is dit nou, ‘n dekade of twee? Jaar in jaar uit sit ek in jou veilige skaduwee. Veilig? Hoe veilig is dit as jy somtyds wonder, Of besef maar miskien is ek beter af hier sonder. Van kleins af luister ek na als wat jy sê, maar Het jy my opgetel as ek […]
Eerste reens
Eerste reëns Dowwe diep dreuning laat oortjies spits neusies opgelig word die lug gesnuif-snuif sterte word gekrul en opgewonde gewuif ver in die verte blink die eerste blits grou grys gordyn sak uit die wolke neer druppels plof-plof in die rooibruin stof dan is dit asof die hemel self ontplof as bliksems deur die donker […]
Geloof, Hoop en Liefde
Geloof, Hoop en Liefde Eendag sal ons verstaan vir nou het ons Geesgedrewe Geloof waarop ons vas moet staan al voel dit God is doof. Eendag sal ons alles weet vir nou het ons helende heilige Hoop al voel ons soms deur God vergeet sal ons Sy pad bly loop. Eendag sal ons alles ken […]