Jongste aktiwiteit:

2018(Bladsy 79)

wielspore op my strand nooit aangenaam om te sien soveel skade word berokken so draai wiele van die lewe soms is jy bo en soms onder sodra jy begin dikkop kry begin die wiel al draai en bevind jy jou gou weer heel onder oor hoeveel lewens wil jy nog loop ou wiel ©Teárlach

Taalgebruik waarskuwing!! in die sweterige oksel van die onderdorp kruip Anna weg onder die seerkrybed met sy voosgepisde geelvuillaken trane en angssweet van ‘n weggooikind “dalk vergeet hy vanaand van my” bid sy – tot Iemand – in fluisterstem met sy oupavest en vingers soos ‘n worteltros in die sweterige oksel van die onderdorp ©arin […]

wanneer wolke woedend aangesweef kom dan bibber sterre van vrees son en maan speel wegkruipertjie oor barsting op pad donderslae laat aarde kreun soos weerligblitse foto’s neem elke keer wanneer wolke ween van opgekropte hartseer oor dorre uitroep van die wêreld blomme en gras drink dorstig druppels seëninge van bo riviere loop laggend vol om […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed