Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 4)

Mens raak jarig en “soos ou wyn” – ja tog, as dit aan jou nekvel soos nog swaartekrag kom hang, dan weet jy die versagting van jou plooie en die wysheid van jou grysheid word nou eufimisties voorgehou en jy sal nooit weer die jare en bietjie skoonheid van ‘n jonkwees kan herbou. Jou tyd […]

Vanaf… Vanaf ek kan onthou. Vanaf ek my-self bou. Vanaf ek kon besluit. Vanaf ek kon fluit. Vanaf ek kon warhede hoor. Vanaf ek uitgeval van die koor. Vanaf ek bereid was om te lewe. Vanaf ek bereid was om te vergewe. Vanaf daai tyd het ek besef. Vanaf daai tyd het dit my getref. […]

nuwe lewe ‘n druppeltjie in die see ‘n kolletjie op ‘n tarentaal almal mortal-mense verdwaal tussen hier en daar tussen harte en wense ’n klein daad die val van ‘n korrel saad in stil-ontrou ‘n winter van berou tot die saad opklink uit die aarde nie as onkruid ‘n pragtige nuwe blom Tia©️ 25/1/19

deur
vir Gedigte

op ‘n krans sit hy met sy lang slordige kleed sy baard welig en hare on-geskeer spierwit van ervaring nie ge-eer sy stem dra ver deur die land boodskap sterk in verband min verstaan hom reg baie hoon en spot maar water styg tot aan perd se toom in rooi vloed ©Teárlach

KLEIN-TYD Onverhoeds stap die blougestrikte poniestertkind ‘n huppel deur my grootmensdag en ineens ruik die son na wasklam kosblikbrood skooltasnuut o, ek wou dat ek weer kleure kon leer herken soos van meet af aan alles bekend heerlik vreesloos lief kon kry! ek sien haar wag onbevange, oop rég aan die voet van die lewe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed