Jongste aktiwiteit:

Januarie(Bladsy 5)

dit weergalm oor duine meeue se skrille plesier fisante se môre groet wyd en luid kom dit aan kransduiwe se gebrom verkondig dagbreek aan sagte seeluggie trek koel dra soutgeur en suurstof aan dit was my longe skoon suiwer my gedagtes bly stemme van die golwe wat donderend verkondig ruising van see geluide nag se […]

lekker slaap my engeltjie die donker is nou hier daar buite word die hemelruim met sterretjies versier êrens speel daar feetjies en kabouters in die nag in jou soetste droompies sal jy hoor hoe hulle lag vergeet maar van die duiweltjies want pappa sal hul vang mamma sal hul stertjies knoop en hul aan doringtakkies […]

saggies blom liefde in my hart soos affodille wat sag ontluik anders as suikerbos blomme wat skerp en stekelrig ontplof saggies bloei liefde in my hart soos roosknoppies sonder vog wanneer aalwyne se blomme bitter sous verander in nektar saggies skroei son my liefde natuurlike verkleuring geset in kleure van die koring are wat ryp […]

uitgestrek onder blou hemel lê die see vanoggend met hoogwater hier naby ruis en bruis branders verwoed my oë neem waar wat in die lug gebeur meeue wat swiepend strandwaarts keer my siel sweef verder as net hier dit sien die eerbaarheid vanself van elke deel van die skepping hier lê ek Heer, praat met […]

In ons straat en om die skool het bloekoms hemelwaarts gereik, soos vorste oor als getroon, majestieus en lowerryk, vasale gepantser teen die son. Hul takke het ‘n koninkryk bevat van ekologiese sisteme, subkulture wat wemel, verryk en alles sommer net laat sing en soos skilderye laat lyk. Hier het uilhuisies rondgeswaai en byeboerkorwe vol […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed