verander
wit somer strande
kinders wat baljaar
ons geniet sowaar
vriendskapsbande
het tye nou verander
kinders is nou berug
niemand mag nog tug
kyk net na elk-ander
sê nie eens totsiens
is daar nog toekoms
totsiens is weersiens
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.