Middernag
Middernag in hierdie uur waar einde raak aan weer begin sien ek kersies brand die rye vlamme voor my veel minder as die agter © Barbara Smit –23/01/2019
SOMS
SOMS. Soms is jy my warm sonstraal, en soms ’n neervel weerligstraal My soetste heuning of my bitterste aalwyn my petroltenk, my remskoen my groot geluk, my hart se eina-pluk Soms is jy my emmer vol moed of ’n breek-my-spoed my uitsien, my niks sien my helder sonskyn somerdag, my dowwe donker winternag My warm […]
NUWEJAAR
Nuwejaar nog ‘n rondte om nog ‘n lange jaar verby eer ons weer wegspring vlugtig omdraai pad betrag werk en weë te weeg en meet © Barbara Smit –23/01/2019
Eet ‘n hoenner
Soos dit ‘n Maandag-oggend betaam, is daar toe nou ‘n moerse f-op, op die N1 voor die Atterbury-afrit, een van die besigste interseksies in die land. Nou gewoonlik sal mense alternatiewe roetes kies om die ongeluk te vermy, maar vandag sien ek ‘n weird patroon – dis asof die verkeer in die rigting van die […]
Nog ’n donkerbosstorie
Nog ’n donkerbosstorie ’n Feetjie in ‘n fraaie rok van skitterwit satyn het een aand omstreeks middernag in die donker bos verskyn. Die lug was koel en wasig die hemel byna swart en in die mik van ‘n ou kalander het die feekind gestaan en lag. Sy had geen skoene aan haar voetjies klein, haar […]
roepstem
stemmetjie kom van ver daar waar mooi nog mooi was en strooi nog strooi was klanke vibreer in my ore soos geklank van trompette vroeg soos oggend basuin telkens verras dit my nog met oorspronklike oer-klank wat terugvoer na verlede klanke reeds lankal vergete maar steeds weergalmend herinner aan musiek van ‘n jong hart musiek […]
Donkerpad se Lig
Spore van die tyd loop kruis-dwars oor die sonbruin huid in ‘n silwer hare-raam oë skreef vanself uit ou gewoonte as die kop wegdraai na die sonkant toe maar die sien is weg lang jare al, nou kyk hy net na binne nog die windhonde van ou onthou jag dan haar beeld weer op as […]
Two step tussen Mielies
Two step tussen Mielies Hy kyk op na die skroeinde son Hy sou als besproei as hy kon Hy loop en skop na die grond Hy het als hier in belê elke pond Hy loer soos die stof verby waai Hy weet dit was geen tyd om te saai Sy bakkie dreun die bult uit […]
Watse vark is jy?!?
Otjie, potjie vette vark, werk in die tuin met ‘n langsteel hark. Hy hark en hy hark tot die steeltjie breek en woeps in Otjie se magie steek. Die jaar van die Vark val tussen 5 Februarie 2019 en 24 Januarie 2020. 2019 word beskou as die jaar van die Vroulike Aard Vark. Bruin word […]
Asië vier Nuwejaar
Oral ter wêreld word die Chinese Nuwejaar op die tweede nuwemaan (donkermaan) na die langste dag van die jaar (of die kortste dag as jy in die noordelike halfrond is) gevier. Dit val tussen 20 Januarie en 20 Februarie. Die Chinese Nuwejaar staan ook bekend as die Lentefees of Maannuwejaar en is ʼn baie belangrike […]