‘n Nota op jou kopkussing (13)
As ek die tralies van jou tronk met my liefde kon laat smelt sou jy jou vryheid opeis en my liefhê as jou held? © Anton Bosch 18/02/2018
UIT MODDER
UIT MODDER Diep haal God my uit onder dik sluk modder uit my kop steek net net bo uit en ek is stukkend gebreuk as die wrede werêrld my ook uitsmyt soos menshonde my in die hakskeen wil byt gevoellose mensdom jou veroordeel en niks meer met jou wil deel Kom die Here Ons Almagtige […]
REUSE UURGLAS
REUSE UURGLAS Reuse uurglas ek staar regdeur die uurglas die land se kragreus raak nou leeg hy loop nou drasties dolleeg soos sand loop die rand uit die land uit ekonomie moet saam raadsbesluit Suid Afrika se kragstasies is almal uit verbruikers betaal alreeds vooruit waar gaan hierdie werêld heen daar is geen geld om […]
Woord-serenade
daar was woorde en dit was vreemd – woorde uit sy pen was my hele storie hy het my geken dit was net woorde soos by die Fugees, maar hy’t my hart gevat en soos by die BeeGees was ek nie baie seker of hy dit bedoel ek kon nie uitmaak wat hy vir my […]
gelukkig is jy nie God nie
Deur my hele helse lewe wou ek net bloedig strewe om jou te kon behaag, om net vir jou te wys dat ek jou waardig is – wou ek alle seer wat jy moes ly met liefdesdiens besweer dat jy my skuld vergewe en my so lief kon kry. Maar in jou diepste wese kon […]
Uurglasliefde
Uurglasliefde In my vlees steek jou duwweltjie-dorings vas, druppels seerkrybloed verskuil, en agter my glimlag verskans, want gister het jy alles, ook my hart, gebreek. Ons het die uurglas omgedraai, telkemale weer oor begin, maar jou oë het bly dwaal, in liggaam en siel het jy my verraai. Die uurglassand het nou vir ons uitgeloop, […]
Straatdigters
Ek sit geduldig en wag hier vêr van die samelewing alles is stil en in orde. Ek soek die woorde wat my siel tot stilstand sal dryf. Ek soek die woorde van die straatdigters, so rou, so opreg. Jy sien mevrou, jy is reg, jy weet van beter, jou woorde kyk op ons neer. Jy […]
Middernag se lawwe vers
O my liefste lief ek laat my woorde vir jou sing ek werp klippies op die water en laat die golfies na jou kring. Môre bring ek appels en soet rosyne (sommer net) en sê dalk vir die eerste keer hoe lief ek vir jou het. O my liefste lief as jou oë so na […]