Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 7)

SIMFONIE ORKES Simfonie orkes Vloot se bestes militêre kadetteskool speel trompet en viool klasieke klanke vloeiende musiekinstrumente weergalm die dormme se trillings gee hoendervleis en koue rillings wit en goud op die dek van die vloot op ‘n groot passasiersboot luister strelende siels genot simfoniekonsert loop vlot met states en grasie deel die uniform die […]

My liefde vou jou toe net soos my vel my lyf bedek, my liefde asem oor jou soos die vlamme aan die fynhout lek My liefde is ‘n koue vuur wat jou verlig maar nie verteer My liefde is ‘n warm jas wat jou beskerm teen die seer My liefde is ‘n bloedrooi roos wat […]

Jip, dis waar ek my gistermiddag moes deurbring. Nee, nie in n eksamen lokaal nie, maar by die Radiografie department, by die hospitaal, doer aan die voet van die Helderberg. Dit was weer tyd daarvoor, soos ek elke jaar ‘mag’ doen. Ek moes ook eers baklei met die mediese fonds, want op ’n dag laat […]

WeesWoordwys! Geleen by Sonder Seëls aanlyn tydskrif. Hoewel dit snaaks en soos ‘n spelfout lyk, sit ons nie meer ‘n koppelteken tussen nie en die daaropvolgende woord nie. Voorbeelde: nieaansteeklik, nieaktief, nieamptelik, nielid, nienakoming (van ’n reël), nieprovinsiaal, nieregeringsorganisasie, nierookgebied Uitsonderings ’n Koppelteken word wel gebruik: • Wanneer die tweede woord met ’n hoofletter begin: […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed