Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 6)

gewaardeerde woorde in liefde gespreek jou blou is jou blou sê hy niemand kan vir jou van jou blou sê nie elke dag se blou in die skakering wat jy dit wil hê skryf die verlede en die toekoms in die hede met mekaar versoen die invloed daarvan in n kleur te doen die beloning […]

Libra-liefde Ek het jou geken voor ons ontmoet het en het jou hande gevoel voor ons gegroet het jy sou vir my nuwe woorde leer ek sou tog nie luister maar jou hart binne-in-my-hande begeer saam gedroom onder die Libra-maan se volheid om elke straal te deel en ons woorde salig te seël jou soene […]

deur
vir Gedigte

daars n mooi blou mooi in my hart vanmore dis jy my vriendin n eers onontdekte kleurvolle weet van waarlik vriende wees eers versigtig verskuil aan die begin maar nou so gou klaar onuitwisbare deel van my wat eintlik glo ek bedoel was vanaf dag een die realiteit van n sielsgenoot en die waarde van […]

skaakmat in die spel in praktyk aangeval en vasgekeer sonder wettige ontsnap jy gee op jy verloor die spel maar in liefde in n huwelik verbintenis in liefde gesetel geseel met n belofte n eed hier is geen wen of verloor nie n reis van gee en neem doen beleef en ervaar opgee is net […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed