Jongste aktiwiteit:

My Veldlelie

Waar die vlaktes eindig
en die ranteveld begin,
dáár het ek my blom gepluk,
my Veldlelie,
my Aronskelk,
my Lelie van die groen vallei,
die mooiste blom
uit die Hantamland,
dis Sý…

©Anton Bosch 20/03/2019




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed