Jongste aktiwiteit:

Maart(Bladsy 8)

ROOI My vrouwees dans versluierd en ongetem tussen stukkend-verflenterde glas. My kaalvoete se bloei skryf rou graffiti bo-oor die verwarrende beelde van ‘n splinter-gebreekte spieel. Onverdunde hartstog skeur met wrede teerheid die voorhangsel van my vrouwees in twee stukke. Wat soos vaandels van wilde triomf wapper verby die Sewester en die Orion met sy geknoopte […]

Die afgelope paar dae was ek hartseer, seer en verward. Ek het al agtergekom dat dit is hoe ek voel wanneer ek myself in twyfel trek en die vertroue wat ek in myself het verloor. Gevolglik wil ’n mens dan groter beheer uitoefen —oor die situasies waarin jy jouself bevind én die mense om jou. […]

ek wil so graag nog eenmaal weer ’n mooi vers vir jou skryf maar nou vlam jou omdraai en jou weggaan soos ’n vuur deur al die are van my lyf my hande huiwer vir ’n oomblik bo my foon se alfabet maar net voor ek aan die letters raak word my vingers stom en […]

deur
vir Gedigte

SIGBARES IN DIE LETTERKUNDE [Hersiene weergawe] Hier gaan dit om die skrif- of drukbeeld wat ‘n skrywer gebruik om sy lesers ‘n beter (interessanter?) idee te gee van wat hy wil sê, wat hy wil betoon, wat hy eintlik meen. Ás ek dit reg verstaan het uit die artikel (studie) van wyle Prof. T. T. […]

Eksamen dit is kakofonie wanneer jy bang verwilderd kantel deur die nag tussen die bladsye van hoofstuk vyf se Klimatologie; die lêboor van die wyfiesprinkaan klop haar eiers stelselmatig stoot tot in die veilige vesting van jou dop- jy sien die dood as Franse Revolusies bloedloos stol sodat die lewensiklus van die mielieboorwurm in die […]

Waar was jy mamma, toe ek my eerste tree moes gee toe ek onseker skaam die skool se stoep betree? Waar was jy mamma, toe my voetjies sag soos vlindervlerk Oor die dansvloer mozartritme gly my oë soekend in die skare na ‘n afwesige jy. Waar was jy mamma toe ek in pure onskuld my […]

woorde klinies korrekte woorde is moontlik om in variasies te versin net histories geleerde woorde en klanke vir die leek tot denke in een saamgeweef dis woorde wat ego en sweef eers later wat vonke van rus en vrede vreeslike vlamme verswelg die wete dat lewenslus tog nog soet en vol kan wees die wete […]

deur
vir Gedigte
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed